Exodus 28:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet aan die borstas twee goue ringe maak, en die twee ringe aan die twee ente van die borstas vassit.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak twee goue ringe vir die borssak en werk dit vas aan die twee hoeke van die borssak.
Afrikaans 1933/1953 En maak by die borstas twee goue ringe; en bevestig die twee ringe aan die twee bo-ente van die borstas,
Afrikaans 1983 “Jy moet ook nog twee goue ringe maak vir die borssak en dit vassit aan die twee boonste hoeke daarvan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet twee goue ringe aan die borstas aanbring. Sit die twee ringe vas aan die twee hoeke van die borstas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maak ook twee goue ringe en sit dit vas aan die boonste twee hoeke van die borssak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak ook twee goue ringe. Sit die ringe vas aan die twee boonste hoeke van die sak,