Exodus 28:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet aan die borstas kettings maak aan die punte van toegedraaide werk van suiwer goud. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vir die borssak moet jy van suiwer goud kettinkies maak wat soos tou gevleg is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet ook by die borstas gedraaide kettings, soos toutjies gedraai, van suiwer goud maak. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet van suiwer goud vir die borssak ook kettinkies maak, gedraai soos tou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet aan die borstas kettinkies maak met suiwer goud, gevleg op dieselfde wyse as touwerk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vir die borssak kettinkies van skoon goud maak, julle moet die kettinkies draai soos 'n tou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak vir die sak goue kettinkies wat soos tou gevleg is. “ |