Exodus 28:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet vir jou broer Aäron heilige klere maak tot heerlikheid en tot sieraad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak vir Aäron klere wat hom van die ander kan onderskei. Dit moet pas by sy werk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet vir jou broer Aäron heilige klere maak, tot eer en tot sieraad. |
| Afrikaans 1983 | “Maak vir jou broer Aäron gewyde klere wat waardig en mooi is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet heilige klere vir jou broer Aäron maak, ter wille van waardigheid en as versiering. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vir jou broer Aäron gewyde klere maak. Hierdie klere moet wys dat hy 'n priester is en dit moet mooi wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat maak vir Aäron waardige en mooi klere wat hom van die ander kan onderskei. |