Exodus 28:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die derde ry 'n liguur, 'n agaat en 'n ametis.
Afrikaans (NLV) 2011 In die derde ry kom hiasint, agaat en ametis.
Afrikaans 1933/1953 En die derde ry: 'n hiasint, 'n agaat en 'n ametis.
Afrikaans 1983 die derde uit 'n hiasint, 'n agaat en 'n ametis,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) in die derde ry 'n •hiasint, 'n •agaat en 'n •ametis;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) in die derde ry 'n hiasint, 'n agaat en 'n ametis;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) in die derde hiasint, agaat en ametis,