Exodus 28:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die tweede ry moet 'n smarag, 'n saffier en 'n diamant wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die tweede ry kom turkoois, saffier en jaspis. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die tweede ry: 'n karbonkel, 'n saffier en 'n jaspis. |
| Afrikaans 1983 | die tweede uit 'n turkoois, 'n saffier en 'n jaspis; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | in die tweede ry 'n •malagiet, 'n •lasuursteen en 'n •akwamaryn; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | in die tweede ry 'n turkoois, 'n saffier en 'n jaspis; |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | in die tweede ry turkoois, saffier en jaspis; |