Exodus 28:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet daarin sit van klippe, vier rye klippe: die eerste ry moet 'n sardius, 'n topaas en 'n karbonkel wees; dit moet die eerste ry wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moet hierop vier rye edelstene vaswerk. In die eerste ry karneool, topaas en smarag. |
| Afrikaans 1933/1953 | En voorsien dit van 'n steeninvulling van vier rye stene: 'n ry met 'n karneool, 'n topaas en 'n smarag moet die eerste ry wees. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet hierop vier rye edelstene monteer. Die eerste ry moet bestaan uit 'n karneool, 'n topaas en 'n smarag; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet daarop 'n montering met vier rye edelstene vassit: 'n •karneool, 'n •topaas en 'n smarag in die eerste ry; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en julle moet vier rye edelstene daarop vassit: 'n karneool, 'n topaas en 'n smarag in die eerste ry; |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet hierop twaalf verskillende soorte halfedelstene vassit. Rangskik hulle in vier rye van drie elk. In die eerste ry kom karneool, topaas en smarag; |