Exodus 28:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vierkantig moet dit verdubbel word; 'n span sal sy lengte wees, en 'n span sal sy breedte wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Vou materiaal dubbel om ’n borssak te vorm, 25 sentimeter lank en breed.
Afrikaans 1933/1953 Vierkantig moet dit wees en dubbel gevou; 'n span sy lengte en 'n span sy breedte.
Afrikaans 1983 Die borssak moet dubbel gevou wees, vyf en twintig sentimeter in die vierkant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit moet vierkantig gevou word, 'n span lank en 'n span breed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die borssak moet vierkantig wees, 'n halwe el lank en 'n halwe el breed. Julle moet dit dubbel vou
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die materiaal moet dubbel gevou word om ’n sak te vorm. Dit is vierkantig: 25 sentimeter lank en breed.