Exodus 28:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en twee kettings van suiwer goud aan die punte; van toegedraaide werk moet jy dit maak en die kettings aan die kas vasmaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Twee kettinkies van suiwer goud en gevleg soos tou, moet aan die monterings vasgemaak word.”
Afrikaans 1933/1953 en twee kettings van suiwer goud; gedraai soos toutjies moet jy hulle maak; en maak die kettings, soos toutjies gedraai, aan die kassies vas.
Afrikaans 1983 en van suiwer goud ook twee kettinkies, gedraai soos tou. Sit hierdie gedraaide kettinkies aan die monterings vas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en ook twee kettinkies van suiwer goud. Gevleg, op dieselfde wyse as touwerk, moet jy hulle maak, en dan die touvormige kettinkies aan die monterings heg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en julle moet twee kettinkies van skoon goud vir hulle maak. Julle moet die kettinkies draai soos 'n tou, en die gedraaide kettinkies vassit aan die goud waarin die klippe is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar moet ook twee kettinkies van suiwer goud wees wat inmekaar gevleg is. Jy moet hulle aan die twee monterings vassit.”