Exodus 28:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet ook kassies van goud maak;
Afrikaans (NLV) 2011 Die monterings van die stene moet van suiwer goud wees.
Afrikaans 1933/1953 Jy moet dan kassies van goud maak
Afrikaans 1983 Jy moet goue monterings maak
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet die monterings van gouddraad maak,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die klippe vassit in goud
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die monterings waarin die stene vasgesit word, moet van goud gemaak word.