Exodus 28:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ses van hulle name op die een klip, en die ander ses name van die res op die ander klip, volgens hulle geboorte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op elke steen moet ses name gegraveer word in die volgorde waarin hulle gebore is. |
| Afrikaans 1933/1953 | ses van die name op die een steen en die ses ander name op die ander steen volgens hulle geboortes. |
| Afrikaans 1983 | volgens ouderdom daarop, ses op die een en ses op die ander. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ses van die name op die een steen, en die name van die oorblywende ses op die tweede steen, in die volgorde van hulle geboorte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Skryf ses name op een klip en die ses ander name op 'n ander klip. Skryf die oudste seun se naam eerste, daarna die ander name tot by die jongste seun. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | in die volgorde waarin hulle gebore is daarop. Daar moet ses name op die een steen kom en die res op die ander steen. |