Exodus 27:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hol met style moet jy dit maak; soos dit jou op die berg gewys is, so moet hulle dit maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die altaar is van plank en hol binne. Jy moet dit presies net so maak soos jy dit op die berg gesien het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet dit hol, van planke, maak. Soos dit jou op die berg getoon is, so moet hulle dit maak. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet die altaar van plank maak, in die vorm van 'n kas. Maak dit presies soos dit vir jou op die berg gewys is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die altaar van planke maak, hol aan die binnekant. Soos Hy jou op die berg gewys het, presies so moet hulle dit maak.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die altaar van planke maak, dit moet soos 'n kas wees. Julle moet dit maak soos Ek vir jou op die berg gewys het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos Ek vir jou op die berg gewys het, is die altaar ’n houtkis wat binne hol is.” |