Exodus 27:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die draaghoute moet in die ringe gesit word, en die draaghoute moet aan die twee kante van die altaar wees om dit te dra.
Afrikaans (NLV) 2011 Sit die pale deur die ringe aan die kante om dit daaraan te dra.
Afrikaans 1933/1953 En die draaghoute moet in die ringe gesteek word, sodat die draaghoute aan altwee kante van die altaar is as hulle dit dra.
Afrikaans 1983 Die draaghoute moet deur die ringe gesteek word. Die draaghoute moet weerskante van die altaar wees om dit te kan dra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die draaghoute moet deur die ringe gesteek word, sodat daar draaghoute aan al twee kante van die altaar is wanneer dit gedra word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet julle die dra-pale deur die ringe steek sodat die pale langs twee kante van die altaar is. Dan kan julle die altaar dra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer die altaar gedra moet word, moet die drahoute deur daardie ringe gesteek word sodat vier mense, twee aan elke kant, dit kan dra.