Exodus 27:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet draaghoute vir die altaar maak, draaghoute van akasiahout, en jy moet dit met koper oortrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om die rooster te dra moet jy drapale van akasiahout maak en hulle met koper oortrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet ook draaghoute vir die altaar maak, draaghoute van akasiahout; en trek dit oor met koper. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet draaghoute van doringhout vir die altaar maak en dit met brons oortrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet ook draaghoute vir die altaar maak, draaghoute van doringhout, en dit met brons oortrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet dra-pale maak van doringhout en julle moet die pale oortrek met brons. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak drastokke van akasiahout vir die altaar en trek dit oor met koper. |