Exodus 27:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet dit onder die omtrek van die altaar onder sit, sodat die net tot by die middel van die altaar kan wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Sit die rooster net onder die rand van die altaar vas sodat dit tot by die helfte van die altaar gaan.
Afrikaans 1933/1953 En jy moet dit onder die lys van die altaar bevestig, onderaan, sodat die net tot by die helfte van die altaar kom.
Afrikaans 1983 Sit die traliewerk onder die rand van die altaar vas, sodat dit halfpad teen die altaar afloop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan moet jy dit onder die rand van die altaar vassit, aan die onderkant, sodat die maaswerk tot by die helfte van die altaar strek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die tralies moet so hoog wees soos die helfte van die altaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sit die rooster aan die boonste helfte van die altaar vas sodat dit tot bo by sy rand kom. Sit ook die koperringe op die hoeke van die altaar vas.