Exodus 27:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aan die ander kant moet vyftien el behangsels wees: hulle pilare drie en hulle voetstukke drie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die gordyn aan die linkerkant is ook van sewe en ’n half meter linne aan drie pale op hulle voetstukke.
Afrikaans 1933/1953 en vir die ander kant vyftien el behangsels, daarby drie pilare en hulle drie voetstukke;
Afrikaans 1983 en aan die ander kant moet die gordyne ook sewe en 'n half meter breed wees met drie style en drie voetstukke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan die ander kant moet die behangsels vyftien el wees, met drie staanders en drie voetstukke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***