Exodus 27:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die behangsels aan die een kant van die poort moet vyftien el wees: hulle pilare drie en hulle voetstukke drie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ingang na die binnehof kom aan die oostekant. Aan die regterkant van die opening is daar ’n linnegordyn van sewe en ’n half meter lank wat aan drie regop pale op hulle voetstukke hang.
Afrikaans 1933/1953 sodat daar vyftien el behangsels vir die een kant is, daarby drie pilare en hulle drie voetstukke;
Afrikaans 1983 Die gordyne aan die een kant hiervan moet sewe en 'n half meter breed wees, dit moet drie style en drie voetstukke hê,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die behangsels langs die ingang moet vyftien el wees, met drie staanders en drie voetstukke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [14-15] met tien meter muur aan elke kant van die ingang. Die linnemure aan al twee kante van die opening hang ook elkeen aan drie regop pale wat op voetstukke staan.