Exodus 27:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die breedte van die voorhof aan die oostekant na die ooste moet vyftig el wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Aan die oostekant is die opening ook 23 meter lank.
Afrikaans 1933/1953 En die breedte van die voorhof aan die oostekant, teen sonop, vyftig el --
Afrikaans 1983 “Die breedte van die voorhof aan die voorkant, die oostekant, moet ook vyf en twintig meter wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die breedte van die binneplein aan die voorkant, die oostekant, moet vyftig el wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [13-15] By die voorkant, die oostekant, moet die gordyne aan elke kant van die ingang 15 el breed wees, en daar moet drie pale en drie voetstukke wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aan die oostekant, die kant waar die son opkom, moet die binnehof ook 23  meter lank wees. Daar moet ’n opening daar wees,