Exodus 27:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vir die breedte van die voorhof aan die westekant moet behangsels van vyftig el wees: hulle pilare tien en hulle voetstukke tien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die afskorting aan die westekant van die voorhof is 23 meter lank. Daar is tien koperpale op hulle voetstukke. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die breedte van die voorhof, aan die westekant, moet daar behangsels van vyftig el wees; daarby tien pilare en hulle tien voetstukke. |
| Afrikaans 1983 | “In die breedte van die voorhof, aan die westekant, moet die gordyne vyf en twintig meter breed wees met tien style en tien voetstukke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor die breedte van die binneplein aan die westekant moet daar vyftig el behangsels wees, met hulle tien staanders en tien voetstukke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | By die westekant moet die gordyne 50 el breed wees, en daar moet tien pale en tien voetstukke wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan die westekant van die binnehof moet die afskorting 23 meter lank wees. Daar moet tien regop pale op koper voetstukke wees. “ |