Exodus 26:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die lengte van een tentdoek moet dertig el wees en die breedte van een tentdoek vier el; en die elf tentdoeke moet almal een maat wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen moet vyftien meter lank wees en twee meter breed. Al elf moet ewe groot wees.
Afrikaans 1933/1953 Die lengte van elke tentdoek moet dertig el wees en die breedte van elke tentdoek vier el: die elf tentdoeke moet een maat hê.
Afrikaans 1983 en elkeen moet vyftien meter lank en twee meter breed wees. Hulle moet almal presies ewe groot wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elke tentdoek moet dertig el lank wees en vier el breed. Die elf tentdoeke moet dieselfde afmetings hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elke stuk materiaal moet 30 el lank en vier el breed wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al elf stukke moet presies ewe groot wees. Elkeen moet vyftien meter lank en twee meter breed wees.