Exodus 26:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet tentdoeke van bokhaar maak as 'n bedekking oor die tabernakel; elf tentdoeke moet jy maak.
Afrikaans (NLV) 2011 “Maak ook nog ’n tweede laag vir die tent. Dit moet van bokhaar wees. Daar moet elf stukke hiervan wees.
Afrikaans 1933/1953 Ook moet jy doeke van bokhaar maak as 'n tentseil oor die tabernakel: elf tentdoeke moet jy dit maak.
Afrikaans 1983 “Jy moet 'n tent van bokhaarmateriaal maak om oor die tabernakel te sit. Jy moet elf stukke bokhaarmateriaal gebruik,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Jy moet tentdoeke van bokhaar maak om te dien as 'n tent oor die tabernakel. Elf van hierdie tentdoeke moet jy daarvoor maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dan 'n seil maak van bokhaar-materiaal, en julle moet hierdie seil bo-oor die tempel-tent sit. Julle moet elf stukke materiaal daarvoor gebruik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maak ’n tweede laag vir die dak van bokhaarmateriaal om bo-oor die eerste laag te trek. Hiervoor is elf stukke materiaal nodig.