Exodus 26:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vyftig lissies moet jy maak aan die een tentdoek, en vyftig lissies moet jy maak aan die rand van die tentdoek wat in die tweede tentdoek is; dat die lusse mekaar kan vashou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke stel moet 50 lissies hê wat presies op mekaar pas. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vyftig lissies moet jy aan die een tentdoek maak, en vyftig lissies moet jy maak aan die rand van die tentdoek wat aan die tweede stel behoort. Die lissies moet die een teenoor die ander wees. |
| Afrikaans 1983 | vyftig vir die een en vyftig vir die ander. Die lissies moet presies regoor mekaar wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet vyftig lussies op die een tentdoek aanbring, en vyftig lussies op die kant van die tentdoek aan die tweede stel. Die lussies moet regoor mekaar wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |