Exodus 26:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die versoendeksel op die ark van die Getuienis sit in die Allerheiligste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sit die deksel — waar versoening gedoen word — op die ark daar in die Allerheiligste deel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet die versoendeksel op die ark van die Getuienis neerlê in die Allerheiligste. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet die deksel op die ark met die getuienis sit, in die Allerheiligste. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die versoendeksel op die ark met die Getuienis in die Allerheiligste plaas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die kis waarin die tien gebooie moet kom, en die deksel neersit in die hoog-gewyde kamer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sit ook sy deksel op. |