Exodus 26:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet die tabernakel oprig volgens die wyse waarop dit jou op die berg gewys is.
Afrikaans (NLV) 2011 “Rig die tabernakel presies so op soos Ek vir jou op die berg gesê het.
Afrikaans 1933/1953 So moet jy dan die tabernakel oprig volgens die plan wat jou op die berg getoon is.
Afrikaans 1983 Jy moet die tabernakel oprig presies volgens die plan wat op die berg vir jou gewys is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Jy moet dan die tabernakel oprig volgens die model wat vir jou op die berg gewys is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die tempel-tent maak presies soos Ek vir jou op die berg gewys het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet die tent maak sodat dit presies lyk soos Ek dit vir jou op die berg gewys het.”