Exodus 26:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vyf gordyne moet aanmekaar gekoppel word, die een aan die ander; en vyf ander gordyne moet die een aan die ander saamgevoeg word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Werk vyf stukke aan mekaar om een stel te vorm. Werk ook die vyf ander aan mekaar om ’n tweede stel te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vyf van die tentdoeke moet aanmekaargewerk wees, die een aan die ander. En weer vyf tentdoeke aanmekaar, die een aan die ander. |
| Afrikaans 1983 | Werk die stukke materiaal vyf-vyf aanmekaar vas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vyf van die tentdoeke moet aan mekaar vasgewerk word, en so ook die ander vyf tentdoeke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Werk eers vyf stukke materiaal aan mekaar vas, en dan die ander vyf stukke materiaal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daaruit moet jy twee identiese stelle maak. Vir elkeen sit jy vyf stukke materiaal op mekaar en werk hulle op die lengte aan die kant vas. |