Exodus 26:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die middelste balk in die middel van die style moet van punt tot end strek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die middelste dwarsbalk in die middel van die panele moet van een kant na die ander loop.
Afrikaans 1933/1953 En die middelste dwarshout moet in die middel van die style oordwars loop, van die een ent na die ander.
Afrikaans 1983 Die middelste dwarslat moet in die middel van die rame dwarsdeur loop van die een kant af tot by die ander kant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die middelste ry dwarshoute moet in die middel van die planke wees; dit moet deurloop van die een kant na die ander kant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die middelste dwarspaal tussen die rame moet lank wees, van een kant tot by die ander kant.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die middelste dwarslat moet op halfhoogte dwarsoor die panele van punt tot punt loop.