Exodus 26:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en vyf dwarshoute vir die style van die ander kant van die tabernakel, en vyf dwarshoute vir die style van die sykant van die tabernakel, aan die twee kante na die weste.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir die suidelike muur moet daar ook vyf balke wees. Net so moet daar vyf dwarsbalke vir die westelike muur wees.
Afrikaans 1933/1953 en vyf dwarshoute vir die style van die ander sykant van die tabernakel; ook vyf dwarshoute vir die style van die agterkant van die tabernakel teen die weste.
Afrikaans 1983 en vyf vir dié van die ander kant, en ook nog vyf dwarslatte vir die agterkant, die westekant van die tabernakel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en vyf rye dwarshoute vir die planke aan die ander sykant van die tabernakel, asook vyf rye dwarshoute vir die planke aan die agterkant van die tabernakel, aan die westekant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) vyf vir die twee lang kante en vyf vir die muur aan die endkant.