Exodus 26:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle moet onder saamgevoeg word, en hulle moet bokant sy kop saamgevoeg word tot een ring; so sal dit vir hulle al twee wees; hulle moet vir die twee hoeke wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie hoekpanele moet versterk word om bo en onder aan die ander muur vas te kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle moet van onder dubbel wees, en net so moet hulle bo dubbel wees tot by die eerste ring. So moet dit met altwee wees; hulle moet die twee hoeke vorm. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie rame moet van onder tot bo, tot by die boonste ring, versterk word. Hulle is die hoekrame. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle moet van onder af teen mekaar pas en 'n hegte eenheid vorm tot bo by die een ring. Dit is hoe al twee moet wees om die twee agterste hoeke te vorm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die hoekrame sterker maak van onder tot by die boonste ring. Dit is die hoekrame. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |