Exodus 26:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En twee style moet jy maak vir die hoeke van die tabernakel aan die twee kante. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die hoeke kom versterkte panele. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook moet jy twee style maak vir die hoeke van die tabernakel, aan die agterkant. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet ook nog twee rame maak vir die hoeke aan die agterkant van die tabernakel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan moet jy twee planke maak vir elk van die twee agterste hoeke van die tabernakel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en ook twee rame op elke hoek van die tent. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [23-24] en ook twee versterkte hoekpanele. |