Exodus 26:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vir die sykante van die tabernakel, weswaarts, moet jy ses style maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan die westekant kom ses panele. |
| Afrikaans 1933/1953 | En vir die agterkant van die tabernakel, teen die weste, moet jy ses style maak. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet ses rame maak vir die agterkant, die westekant van die tabernakel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Vir die agterkant van die tabernakel, aan die westekant, moet jy ses planke maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die westekant van die tempel-tent moet julle ses rame maak, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir die koppenent aan die westekant moet daar ses gewone panele wees, |