Exodus 26:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle veertig silwervoetstukke; twee voetstukke onder die een plank, en twee voetstukke onder die ander plank.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir hulle moet daar ook 40 voetstuk-ke van silwer wees, twee onder elke paneel.
Afrikaans 1933/1953 met hulle veertig silwervoetstukke: twee voetstukke onder die een styl en twee voetstukke onder die ander styl.
Afrikaans 1983 Vir hulle moet daar ook veertig silwervoetstukke wees, twee voetstukke onder elke raam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) met hulle veertig silwervoetstukke – twee voetstukke onder elk van die planke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***