Exodus 26:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vir die tweede kant van die tabernakel aan die noordekant moet daar twintig style wees; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aan die noordekant kom ook twintig panele. |
| Afrikaans 1933/1953 | En vir die ander sykant van die tabernakel, aan die noordekant, twintig style |
| Afrikaans 1983 | “Vir die ander kant van die tabernakel, die noordekant, moet daar ook twintig rame wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die ander sykant, aan die noordekant van die tabernakel, moet daar ook twintig planke wees, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [20-21] Julle moet ook 20 rame en 40 voetstukke van silwer maak vir die noordekant van die tempel-tent. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [20-21] Die muur van die tent aan die oorkant wat noord front, bestaan ook uit twintig panele met 40 voetstukke, twee onder elke paneel. |