Exodus 26:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die lengte van een tentdoek moet agt en twintig el wees, en die breedte van een tentdoek vier el; en elke tentdoek moet een maat hê.
Afrikaans (NLV) 2011 Elke stuk materiaal moet veertien meter lank wees en twee meter breed. Al tien stukke moet ewe groot wees.
Afrikaans 1933/1953 Die lengte van elke tentdoek moet agt en twintig el wees en die breedte van elke tentdoek vier el. Al die tentdoeke moet een maat hê.
Afrikaans 1983 Elke stuk materiaal moet veertien meter lank en twee meter breed wees, almal moet presies ewe groot wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die lengte van elke tentdoek moet agt-en-twintig el wees en die breedte van elke tentdoek vier el. Al die tentdoeke moet dieselfde afmetings hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elke stuk materiaal moet 28 el lank en vier el breed wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen van hierdie tien stukke moet presies ewe groot wees. Elkeen moet veertien meter lank en twee meter breed wees.