Exodus 26:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet veertig silwervoetstukke onder die twintig style maak; twee voetstukke onder die een plank vir sy twee tappe, en twee voetstukke onder die ander plank vir sy twee tappe.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit moet op 40 voetstukke van silwer pas. Onder elke paneel moet twee voetstukke kom.
Afrikaans 1933/1953 Jy moet ook veertig silwervoetstukke onder die twintig style maak: twee voetstukke onder die een styl vir sy twee tappe en twee voetstukke onder die ander styl vir sy twee tappe.
Afrikaans 1983 Verder moet jy veertig silwervoetstukke maak om onder die twintig rame te sit, twee voetstukke onder elke raam by sy twee tappe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Veertig silwervoetstukke moet jy dan onder die twintig planke aanbring – twee voetstukke onder een plank vir sy twee tappe, en twee voetstukke onder die ander plank vir sy twee tappe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet ook 40 voetstukke van silwer maak en julle moet die voetstukke onder die 20 rame sit, twee voetstukke onder elke raam waar die houtpenne is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet ook 40 voetstukke van silwer maak om onder die panele te sit. “