Exodus 26:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die style vir die tabernakel maak, twintig style aan die suidekant, na die suide. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak twintig panele vir die suidelike muur van die tabernakel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die style vir die tabernakel moet jy maak: twintig style aan die suidekant, na die suide toe. |
| Afrikaans 1983 | “Maak twintig rame vir die raamwerk aan die suidekant, die regterkant van die tabernakel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet vir die suidekant van die tabernakel twintig planke maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet 20 rame maak vir die suidekant van die tempel-tent. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak twintig panele vir die suidelike muur van die tent. |