Exodus 26:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Tien el moet die lengte van 'n styl wees, en anderhalf el moet die breedte van een styl wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Elke paneel is vyf meter hoog en 75 sentimeter breed.
Afrikaans 1933/1953 Die lengte van die styl moet tien el wees, en anderhalf el die breedte van elke styl.
Afrikaans 1983 Elke raam moet vyf meter lank en 'n driekwart meter breed wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elke plank moet tien el lank wees, en een en 'n half el breed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elke raam moet tien el lank en een en 'n halwe el breed wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die raam is saamgestel uit houtpanele wat elkeen vyf meter hoog en 75 sentimeter breed is.