Exodus 26:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet vir die tabernakel style van akasiahout maak wat regop staan.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die raamwerk van die tabernakel bestaan uit panele wat van akasiahout gemaak is.
Afrikaans 1933/1953 Jy moet ook vir die tabernakel die regopstaande style van akasiahout maak.
Afrikaans 1983 “Jy moet rame van doringhout maak vir die tabernakel om dit regop te hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Jy moet vir die tabernakel planke van doringhout maak wat regop moet staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet rame van doringhout maak om die tempel-tent regop te hou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy moet ’n raam van akasiahout vir die tent maak.