Exodus 26:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n el aan die een kant en 'n el aan die ander kant van wat oorbly in die lengte van die tentdoeke, dit moet aan die kante van die tabernakel aan weerskante en aan die ander kant hang om dit te bedek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die 50 sentimeter wat weerskante in die lengte van die stroke oorskiet, moet dus weerskante van die sye van die tabernakel ’n oorhang wees om dit toe te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die el wat aan weerskante oorskiet in die lengte van die tentdoeke, moet oorhang aan die sykante van die tabernakel, aan weerskante, om dit te oordek. |
| Afrikaans 1983 | Die vyftig sentimeter wat weerskante in die lengte van die stroke oorskiet, moet dus weerskante van die sye van die tabernakel 'n oorhang wees om dit toe te maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die ekstra el aan albei kante op die lengte van die tent se tentdoeke, moet oor die sykante van die tabernakel hang, om die tabernakel aan weerskante te bedek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Aan elke lang kant van die tent sal een el oorhang om dit toe te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |