Exodus 26:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die oorblyfsel van die tentdoeke, die halwe tentdoek wat oorbly, moet aan die agterkant van die tabernakel hang.
Afrikaans (NLV) 2011 Die strook materiaal wat oorskiet, moet aan die agterkant van die tabernakel oorhang.
Afrikaans 1933/1953 En wat betref die oorhangende gedeelte aan die tentdoeke -- die helfte van die tentdoek wat oorskiet, moet oorhang aan die agterkant van die tabernakel.
Afrikaans 1983 Die deel van die een strook materiaal wat oorskiet, moet by die agterkant van die tabernakel oorhang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die oortollige deel van die ekstra strook wat aan die tent se tentdoeke is, dit wil sê die helfte van die strook wat ekstra is, moet aan die agterkant van die tabernakel hang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die stuk materiaal wat oorbly, moet oorhang agter die tempel-tent.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [12-13] Die gedeelte van hierdie laag wat groter is as die een onder hom, moet so gespan word dat dit ewe veel aan albei die lang kante van die tent oorhang.”