Exodus 26:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet vyftig lissies maak aan die soom van die een tentdoek wat aan die buitekant van die stel is, en vyftig lissies aan die soom van die tentdoek wat die tweede tentdoek verbind.
Afrikaans (NLV) 2011 “Werk 50 lissies aan die kant van die buitenste stuk van elke stel.
Afrikaans 1933/1953 En jy moet vyftig lissies maak aan die soom van die laaste tentdoek van die een stel, en vyftig lissies aan die soom van die laaste tentdoek van die tweede stel.
Afrikaans 1983 Jy moet vyftig lissies vaswerk aan die een kant van die een strook en so ook vyftig aan die een kant van die ander strook.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet vyftig lussies aanbring op die soom van die een buitenste tentdoek van die een stel en vyftig lussies op die soom van die tweede stel tentdoeke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet 50 lissies vaswerk aan die kant van elke stuk materiaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Werk lussies al om die buitekant van elkeen van die twee stelle sodat daar 50 lussies is wat teenoor mekaar is wanneer die twee stelle op mekaar gesit word.