Exodus 25:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Volgens alles wat ek jou laat sien, volgens die voorbeeld van die tabernakel en die voorbeeld van al sy gereedskap, so moet julle dit maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy moet hierdie tabernakel en al sy toebehore maak volgens die plan wat Ek vir jou gaan wys.”
Afrikaans 1933/1953 Volgens alles wat Ek jou laat sien -- die voorbeeld van die tabernakel en die voorbeeld van alles wat daarby behoort -- so moet julle dit maak.
Afrikaans 1983 Die tabernakel en al sy toebehore moet gemaak word presies volgens die plan wat Ek jou gewys het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Volgens alles wat Ek vir jou gaan wys – die voorbeeld van die •tabernakel en die voorbeeld van al sy toebehore – presies so moet julle dit maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het vir jou gewys hoe julle die tempel-tent moet maak, en ook alles wat daarin moet wees. Julle moet dit presies maak soos Ek vir jou gewys het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit moet gemaak word volgens die voorbeeld wat Ek hier op die berg vir jou wys. Julle moet ook al die verskillende goed maak wat by die tent moet kom.”