Exodus 25:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En laat hulle vir My 'n heiligdom maak; dat ek onder hulle kan woon.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Israeliete moet vir My ’n heiligdom maak waarin Ek tussen hulle kan kom woon.
Afrikaans 1933/1953 Ook moet hulle vir My 'n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan woon.
Afrikaans 1983 “Hulle moet vir My 'n heiligdom oprig dat Ek tussen hulle kan woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Hulle moet vir my 'n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan vertoef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet dan vir My 'n tempel bou sodat Ek tussen julle kan woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Israel moet vir My ’n tent maak waarin Ek tussen hulle kan kom bly.