Exodus 25:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) oniksstene en klippe om in die skouerkleed en in die borstas te sit.
Afrikaans (NLV) 2011 van onikssteen of halfedelstene om in die efod en borssak te monteer.”
Afrikaans 1933/1953 oniksstene en stene om in te lê vir die skouerkleed en die borstas.
Afrikaans 1983 oniks en ander halfedelstene waarmee die skouerkleed en borssak van die hoëpriester versier kan word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) •oniksstene en edelstene as monterings vir die efod en die borstas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) oniks en ander edelstene om op die priester se skouer-kleed en borssak vas te sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit kan ook onikssteen of ander halfedelstene wees. Daarmee kan die klere en die sak versier word wat die leier van die mans dra wanneer hy by my blyplek vir My offers bring. Elkeen kan self kies wat hy wil gee. Enigiets wat hier genoem is, moet julle aanvaar as ’n geskenk wat vir My gebring word.”