Exodus 25:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | olie vir die lig, speserye vir salfolie en vir soet wierook, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | van olyfolie vir die lampe, van geurige wierook vir die offers, |
| Afrikaans 1933/1953 | olie vir die kandelaar, speserye vir die salfolie en vir die reukwerk van speserye; |
| Afrikaans 1983 | olie vir die lampe, balsem vir salfolie en vir geurige wierookoffers; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | olie vir die ligte, speserye vir die salfolie en vir die geurige reukwerk; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | olyf-olie vir die lampe, balsem vir die salf-olie en vir wierook, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit kan olie vir lampe wees, of balsemgom wat gebruik kan word in salfolie of in geurige offers van wierook. |