Exodus 25:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En kyk dat jy dit maak volgens hulle voorbeeld wat jou op die berg gewys is.
Afrikaans (NLV) 2011 “Sorg dat jy alles maak presies volgens die planne wat Ek vir jou op die berg gewys het.”
Afrikaans 1933/1953 En kyk dat jy dit maak volgens die voorbeeld daarvan wat jou op die berg getoon is.
Afrikaans 1983 Sorg dat jy dit maak volgens die plan wat vir jou op die berg gewys is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sorg dat jy dit maak volgens die voorbeelde wat aan jou op die berg gewys gaan word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dit maak presies soos Ek vir jou op die berg gewys het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet sorg dat dit alles gemaak word volgens die voorbeeld wat Ek vir jou op die berg gewys het.”