Exodus 25:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn linne en bokhaar,
Afrikaans (NLV) 2011 van blou, pers of bloedrooi wol, van linne, van bokhaar,
Afrikaans 1933/1953 en pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn linne en bokhaar;
Afrikaans 1983 verder ook nog blou, pers en bloedrooi wolstof, linne, bokhaar,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) pers, purperrooi en karmosynrooi wol, fyn linnedraad en bokhaar;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) blou, pers of rooi wol-materiaal of linne-materiaal of bokhaar-materiaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) van blou, pers of bloedrooi wol, van linne, bokhaar,