Exodus 25:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van 'n talent suiwer goud moet hy dit maak, met al hierdie voorwerpe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal 34 kilogram suiwer goud nodig hê vir die kandelaar en sy bybehore. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van 'n talent suiwer goud moet hulle dit maak -- al hierdie voorwerpe. |
| Afrikaans 1983 | Al hierdie voorwerpe moet uit vier en dertig kilogram suiwer goud gemaak word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Van 'n kikkar suiwer goud moet jy dit maak – ook al hierdie toebehore. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet 'n talent skoon goud neem om dit alles te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sal 34 kilogram suiwer goud nodig wees om die staander en al sy dele te maak. |