Exodus 25:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy tang en sy snuitskottels moet van suiwer goud wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die tangetjie waarmee die pit versorg word en die houers waarin die pit kom, moet ook van suiwer goud wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy snuiters en sy bakkies moet van suiwer goud wees. |
| Afrikaans 1983 | Die pithouers en bakkies van die kandelaar moet van suiwer goud wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die snuiters en bakkies daarvan moet van suiwer goud wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die lampe van skoon goud maak, en ook die dekseltjies wat die lampe doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ook die tangetjie waarmee jy die vlammetjies van die lampe doodknyp en die houers met die olie en die pit in, moet van suiwer goud gemaak word. |