Exodus 25:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die sewe lampe daarvan maak, en hulle moet sy lampe aansteek, dat hulle daarteenoor kan lig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak sewe lampies vir die kandelaar. Sit hulle so daaraan vas dat hulle na die voorkant toe skyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet ook sewe lampe daarvoor maak, en hulle moet sy lampe opsteek en die lig daarteenoor laat val aan die voorkant. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet sewe lampies maak en dit so op die kandelaar vassit dat dit lig gee na sy voorkant toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Jy moet sewe lampe daarvoor maak. Jy moet sy lampe so plaas dat dit aan die voorkant lig verskaf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet sewe lampe maak en julle moet die lampe op die staander sit sodat die lig voor die lampstaander skyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maak ook sewe olielampe vir die staander. Jy moet dit op so ’n manier daaraan vassit dat die lig van die lampe na die voorkant van die staander skyn. |