Exodus 25:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle knoppe en hulle arms moet van dieselfde wees; dit moet alles een geslaan werk van suiwer goud wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die steel en takke en versierings moet ’n eenheid vorm. Dit moet alles uit bladgoud gemaak word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle knoppe en hulle arms moet, daarmee saam, uit een stuk wees -- alles saam een stuk dryfwerk van suiwer goud. |
| Afrikaans 1983 | Die knoppe en die arms moet alles wees uit een stuk suiwer geslae goud. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die blomknoppe en arms moet deel wees van die staander, die geheel daarvan geplet uit suiwer goud. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die blomknoppe en die arms moet alles een stuk goud wees, skoon goud wat julle met 'n hamer geslaan en gevorm het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die arms en blomknoppe moet alles uit een stuk goud gevorm wees. |