Exodus 25:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ses takke sal uit die kante daarvan uitkom; drie arms van die kandelaar uit die een kant, en drie arms van die kandelaar uit die ander kant: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit moet ses arms hê. Drie arms moet aan elke kant van die stam uitkom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ses arms moet uit die sykante daarvan uitgaan: drie arms van die kandelaar uit die een kant en drie arms van die kandelaar uit die ander kant. |
| Afrikaans 1983 | Daar moet ses arms uit die stam vertak, drie aan elke kant. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ses arms moet uit die kante vertak, drie arms van die menora uit die een kant en drie arms van die menora uit die ander kant. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar moet ses arms aan die lampstaander wees: drie arms aan die een kant en drie arms aan die ander kant. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar moet ses arms uit die steel kom, drie aan die een kant en drie aan die ander kant. |